R 6 500 000 | 5 bed property for sale in groenvlei sh

Property Description

Hierdie eiendom, wat oor 'n omtrek van 1 hektaar strek is in die bekende en veilige Groenvlei area gelee. Dit is gerieflik naby die stad gelee in n doodloopstraat. Dit bied 'n pragtige 5-slaapkamer familie woning en 'n moontlike inkomste genererende woonstel wat ook ideaal is vir ekstra akkommodasie vir gaste. Die huis beskik oor n ruim kombuis met opwaskamer, 'n oopplan sitkamer en eetkamer met 'n binnebraai, wat perfek is vir vermaak. Daar is 4 badkamers, waarvan 2 en suite is, en 'n gerieflike linnekas vir ekstra berging. Die eiendom funksioneer volledig op 'n sonkragstelsel, met 2x8kW inverters, 2x14kW batterye en 44x460kW panele, wat verseker dat jy altyd krag het. Verder is daar 2x 5000L JoJo tenks met 'n drukpomp en 'n besproeiingstelsel, wat die tuin groen en welige hou. Buitegeboue bestaan uit n dubbel motorhuis en stoor asook n 2 slaapkamer woonstel. Die lieflike swembad voeg die finale bietjie luuksheid by hierdie indrukwekkende eiendom.


Property Details

Purchase Price R 6 500 000

Type of PropertyHouse

Monthly Rates2950

Pets AllowedYes

Last Updated24 Apr 2025

Rooms

Laundry1

Flatlet1

Kitchen1

Bedrooms5

Bathrooms4

Reception Rooms

Lounges1

Dining Room1

External Features

Swimming PoolYes

Garages2

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Andre Botha

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Groenvlei SH!


Close